Change to English
Ons het die volgende behoeftes:
Skryfbehoeftes
Uitdraaikryte
Kleurpotlode
Grys HB potlode
Blou penne
Gomstokkies
Uitveërs
Witbordpenne
A4 wit papier (print papier)
Tweedhandse Flip files
A4 Klaswerkboeke Feint & Margin
Voedingskema
Mieliepap
Suiker
Pasta
Lensies
Skooldrag
(Tweedhandse klere)
Seuns skooldrag
Dogters skooldrag
Tweedhandse skooltasse
Tweedhandse skoolskoene
Wit en grys sokkies
Ander behoeftes:
Toiletpapier
Kombuislappies / afdroogdoeke
Tweedhandse gordyne (vir klaskamers)
Ons grootste wens is om eendag 'n bus te kan koop.
Baie van ons leerders moet lang-afstande stap wat hulle verhoed om deel te neem aan aktitiweite by skole wat vêr geleë is.
Indien u 'n finansiële bydrae wil maak, kan u so maak deur middel van 'n EFO of deur gebruik te maak van die QR-kode / skakels onderaan:
Bank: ABSA
Rekening soort: Lopende rekening
Rekening nommer: 4089169635
Tak kode: 632005
SWIFT kode: ABSAZAJJ
Indien u 'n kwitansie benodig vir belastingdoeleindes, stuur asseblief u bewys van betaling na info@blouvleiacademy.co.za.